Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
-
100 dae voor fluitjie blaas
Dinsdag 18 April het die 100-dae-merk ingehuldig voordat die eerste fluitjie vir die eerste netbal-wêreldbekerwedstryd in Kaapstad sal blaas wanneer die 2023-netbal-wêreldbeker vanjaar die eerste keer sedert die toernooi se…
-
-
Leer meer oor vreemde woorde met ‘WAT’
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ’n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings om jou Afrikaanse woordeskat mee op te kikker.
-
Kameras wys wat gebeur het
Graag wil ek kommentaar lewer op die berig in Weslander van 13 April 2023 op bladsy 5 (“Tanker hits back of car, bakkie”) oor die tenkwa wat die bakkie en…
-
-
-
-
Wintertyd is weer soptyd
Met die winterweer wat net-net kop begin uitsteek, is dit weer tyd vir ’n sop of twee. Beproef gerus hierdie vinnige resep – dit werk ook goed met oorskiet-hoender-witvleis.
-





