Die ope dag vir gr. 1 by die Laerskool Vredenburg het Woensdag 4 November op ’n unieke manier plaasgevind. Ouers en leerders het ’n deurry-geleentheid gehou om die gr. 1-onderwysers te ontmoet. Christene Barnard, Anita van Wyk en Nadia Thompson sien baie daarna uit om volgende jaar die nuwe leerders in hul klasse te verwelkom.


Ope dag spesiaal gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article