Nicolette du Toit van Porterville het Velddrif onlangs besoek en hierdie pragfoto op die Carunis-brug geneem. Du Toit meen hierdie foto, wat sy verlede Woensdag (31 Augustus) geneem het, was ’n geval van “op die regte tyd op die regte plek”. Sy noem die foto “Dankbaar, groet die winter”. Stuur jou besonderse Weskus-foto, van minstens 1MG, na nuus@weslander.co.za of 082 576 0453. Foto: Nicolette du Toit


Op die regte tyd, op die regte plek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article