Onderwysers in die Weskus het hul ondersteuning en solidariteit teen geslagsgeweld getoon deur swart te dra. Bo is die onderwysers van die Hoërskool Diazville.

Die personeel van Steynville Sekondêr het ook in swart by die skool opgedaag.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article