Sebastiaan Stander, ’n onderwyser by die Hoërskool Velddrif, het Suid-Afrika by die Driekamp-kampioenskap in Ibiza in die Baleariese eilande verteenwoordig. Die geleentheid is op Vrydag 5 Mei beslis. Hy het sodoende sy Protea-kleure in die ouderdomsgroep 35-39 verwerf. Dit is ’n trotse oomblik vir die skool. Stander het ’n algeheel 16de plek in sy ouderdomsgroep behaal. Foto:


Onnie presteer in internasionale driekamp

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article