Die Hoërskool Hopefield se personeel het Vrydag (4 November) spesiale uitrustings vir Onderwyserdag aangetrek. Die wenners was Johan van Zyl, Rosa Cruywagen en Manta Huysamen. Die groep met die beste gees was Jacomien Brits, Marinda Fourie, Helouise Burger en Edith van der Merwe, wat ABBA voorgestel het.


Onderwysers hang uit in ou uitrustings

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article