Die lyk van ’n man, vermoedelik van Kaapstad, is Dinsdag 2 Januarie om 23:55 langs ’n swembad gekry.

Volgens kapt. Tania Helfrich, polisiewoordvoerder, is die lyk van Chase McCarthy (36) langs die swembad op ’n kleinhoewe op die Ou Vredenburgpad gevind. Hy het vermoedelik verdrink en het geen sigbare beserings aan sy lyf gehad nie.

Die omstandighede rondom McCarthy se dood word ondersoek.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article