Die Laerskool Vredenburg is trots op sy krieketspan wat die seisoen met spoggerige nuwe klere begin. Die klere is geborg deur Morné Schonfeldt. Die Laerskool Vredenburg is dankbaar vir die gemeenskap se goedhartigheid en guns teenoor die skool en leerders.


Nuwe sportdrag motiveer krieketspan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article