Jesmarann Konstruksies het die Longacres private skool in Langebaan se netbaluniforms geborg. Die skool wil baie graag dankie sê en is baie opgewonde om hul eerste wedstryd met die nuwe rokke te speel. Foto:


Nuwe netbalrokke

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article