Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Belangrikheid van eerlikheid bespreek
Die gr.-3- onderwysers het ‘n betekenisvolle boodskap met die leerders gedeel, wat gefokus het op die belangrikheid daarvan om in ons daaglikse lewe eerlik te wees.
-
Speurvernuf spoor kamera en tablet op
Meedoënlose vervolging van huisrowers wat vakansiegangers op Paternoster besteel het, het tot die suksesvolle terugbesorging van ‘n raakskerm-tablet en ‘n splinternuwe kamera en toerusting ter waarde van meer as ‘n…
-
Many attend Ripple Effect
Concerns were raised about the growing number of mining and prospecting applications, with 48 submitted in 2026 alone across the Western and Northern Cape.
-
-
Aansoeke vir skooltoelating oop
Ouers word aangemoedig om reeds nou die nodige dokumente bymekaar te maak sodat hulle gereed is om aansoek te doen.
-
REDAKSIE | Byt vas teen uitdagings
Die afgelope week het ons weer gesien hoe Weskusmense kán saamstaan, veral as politiek vir eers eenkant toe geskuif word.
-
Nuwe winkelsentrum in Velddrif dalk einde Mei oop
Die moderne winkelsentrum, wat sowat 7 200 m² beslaan, sal uiteindelik altesaam 25 winkelruimtes insluit.
-
RUBRIEK | Daar’s ‘n fyn lyn tussen lojaliteit en aanbidding
Hoe nader dit egter aan ‘n verkiesing kom, kan gesien word op foto’s wat vir plasing na Weslander gestuur word, die partykleure sluip al hoe meer in.
-
Roer, proe – en skryf vir kookkompetisie in
Alle leerders wat tussen 2007 en 2011 gebore is en ‘n passie vir kosmaak het, kan inskryf om deel van hierdie kookavontuur te wees.
-










