Paola Hector, ’n inwoner van Piketberg, is geseën deur ’n elektriese rolstoel van PPC Piketberg te ontvang. Hector het met haar vorige stoel baie moeilik oor die weg gekom, maar met die elektriese rolstoel sal dinge baie makliker vir haar wees. Samesprekings tussen Clive Julies en die Bergrivier-munisipaliteit se burgemeester, Ray van Rooy, het dartoe gelei dat PPC Piketberg haar droom bewaarheid het. PPC is met groot dankbaarheid vir die skenking bedank.


Nou kan Paola gaan net waar sy wil

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article