Sakkie Mentoor het die 2021-atletiekseisoen met ’n drieduisendmeter-baan-item afgesluit, sowat sewe en ’n half rondes lank, by die Tygerberg-atletiekstadion. Mentoor het in 15:27:65 klaargemaak en sodoende sesde geëindig. Die eerste ronde is in ’n vinnige 46 sekondes afgelê.


Nie te grys vir 3 000 m nie!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article