Donald Bagnall van Saldanha het Saterdag 19 Augustus ’n draai by die vloot se natuurreservaat gemaak en dié pragtige foto van Weskus-veldblomme langs ’n tweespoorpaadjie met die see in die agtergrond op kamera vasgevang. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Donald Bagnall


Nie eens olielekke kon blommeprag versteur nie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article