Die Hoërskool Diazville se netbalmeisies het Saterdag 12 Maart aan die Nashua-sportdag by die Hoërskool Vredenburg deelgeneem. Die o.19A-span het Weston 17-16 geklop, maar 2-17 teen die Hoërskool Vredenburg verloor. Die o.19B-span het die Hoërskool Vredenburg se A-span 12-8 geklop. Foto:


Netbalmeisies wys hul staal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article