Drie netbalmeisies – Nhlahla Choli (o.13), Melissa Gaqisa (o.14) en Anathi Ntuto (o.13) – van H.P Williams Primêr is in die Wes-Kaap- netbalspan ingesluit. Hulle sal in die Junie-skoolvakansie aan die Suid Afrikaanse skole-netbaltoernooi in Boksburg deelneem.


Netbal-sterre

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article