Steynville Sekondêr het ’n suksesvolle sporttoernooi in hul SuperSpar-Boland-reeks gehou, wat op Saterdag 2 Maart beslis is. Verskeie skole het deelgeneem. Beide die o.19A- netbal en -rugbyspanne was die algehele wenners. Bo is die o.19A-netbalspan.


Netbal én rugby wen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article