Emo Adams en die Take Note Band is weer in die Weskus – die heel eerste keer by die Hoedjiesbaai-hotel in Saldanha op Vrydag 4 Augustus om 19:00. Maak reg vir ’n aand van sang en vermaak. Kaartjies kos R150 per persoon. Om te bespreek, stuur ’n WhatsApp na 076 733 9203 of e-pos na Manager@hoedjiesbaaihotel.co.za. Foto:


Neem kennis: orkes is op pad

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article