Die Haasbekkies-kleuterskool in Vredenburg het Vrydag (24 November) sy gradeplegtigheid en debutantebal gehou. Hulle bedank graag die borge Amanda’s Photo Journeys, Bekker Plaasprodukte, Canvas and More, Club Mykonos Resort, Avon (Gerelda Abrahams), Ipic Pick n Pay Vredenburg, Clicks Weskus Mall, Rejuvi, Ingetoë, Beauty Loft (Ipic Sentrum), Paternessie (Merniva Clark), Spur, Wimpy Ipic Sentrum, ZK’s Haarsalon, Midas, Waltons en Office National vir al die pryse en die lekker bederfies vir die kinders. “Jul onbaatsugtigheid het die plegtigheid ’n reusesukses gemaak,” sê die skool. Bo is die leerders Luke Bok, Margo Botha, Mia-Jade Don, Maleeq Lottering, Riley-Ann van Heerden, Zaia Lopez, Haziqah Asvat en Gabrielle Robyn.

Na hoër hoogtes

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article