Die laat sonsopkoms oor die waters in Saldanha is Sondag (8 Junie) deur Terrance Ackers tussen St. Andrew’s kerk en Hoedjiesbaai Hotel vasgevang. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s teen Maandae om 12:00 te stuur na nuus@weslander.co.za vir moontlike publikasie. Foto’s moet minstens 1MG in grootte wees.Foto: Terrance Ackers


’n Nuwe dag breek aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article