Dit is met groot opgewondenheid dat Mynie Grové (links) haar eerste vertoning in 20 jaar na Die Koelkamers bring. Jan Malan, ’n mede-eienaar van Die Koelkamers, sê haar vertonings is groot vir Paternoster en die hele streek. “Dis ’n groot eer vir Die Koelkamers en vind plaas op Vrydag 21 en Saterdag 22 Februarie. Kim Kallie (regs) en Jaconel Mouton sal saam het haar optree. Moet dit nie misloop nie.” Die vertoning begin Vrydag sowel as Saterdag om 19:00. Kaartjies kos tussen R253 en R345. Besoek www.diekoelkamers.com of kontak Malan by 082 554 0775 vir besprekings.Foto:


Mynie Grové ná lang stilte terug op Koelkamers-verhoog

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article