Twee Suid-Afrikaanse sangers, Adam Tas (bo) en Gerhard Steyn, kom Weskus toe. Dié gewilde kunstenaars tree in Desember by Soverby Lapa in Dwarskersbos op. Dit gaan twee heerlike aande met kos, musiek en samesyn wees. Tas tree Vrydag 22 Desember om 19:00 op en Steyn Woensdag 27 Desember om 19:00. Kaartjies kos R300 per persoon en sluit ’n ete in. Maak seker jy loop dit nie mis nie. Kaartjies by www.webtickets.co.za/soverbylapa


Musiek vir somervakansie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article