Nóg blikkieskos en nie-bederfbare produkte is vir die Weskus Lighuis-welstandsentrum ingesamel – dié keer deur die Road Thunders-motorfietsklub. Klublede het Saterdag (1 Julie) voor die Saldanha Spar plek ingeneem en buiten die bydraes van die publiek, het motorfietsryers van oral gekom om hul skenkings te kom aflewer. Gert Venter, die klubpresident, bedank Thys Odendaal (Spar), al die motorfietsklubs, die publiek en die Road Thunders-klublede wat die tafel beman het.Foto: Errol le Roux


Motorfietsryers samel kos in vir verspreiding onder armes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article