Die NG kerk Porterville hou basaar op Saterdag 4 Maart vanaf 15:00.

’n Ete word ook om 19:00 aangebied en kaartjies kan vooraf gekoop word deur die kerkkantoor te skakel by 022 931 2250.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article