Die teerpad by die Patrysberg-plaas op die St. Helenabaai-pad het gisteroggend (Woensdag 14 Junie) soos ’n grondpad gelyk weens al die modder wat ná die swaar reën deur die nag en die oggend oor die pad gespoel is. Die verkeer is van al twee kante af opgehou totdat die meeste modder verwyder is en motoriste versigtig daaroor kon ry. Ander dele van die Weskus is ook deur swaar reën beïnvloed. Lees die berig op bl. 2.Foto: Elowayne Gouws/West Coast Medical Rescue

Modder spoel oor pad by St Helenabaai

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article