Die Mnr. en Mej. Weskus Skool-kompetisie is Donderdag 3 November gehou. Die skool wens Gurtleigh Floors, wat as Mnr. Weskus Skool gekies is, en Nakicha Matthys, die nuwe Mej. Weskus Skool, geluk met hul prestasie.


Mnr. en Mej. WS-wenners

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article