Mila Grobler (middel) van Longacres Privaatskool het Saterdag 12 Maart aan die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms deelgeneem. Sy het deurgaans haar resultate – in diskus sowel as gewigstoot vir meisies o.12 – by elke atletiekbyeenkoms waaraan sy deelgeneem het, verbeter. Mila het die derde plek in al twee haar items verower en gaan haar provinsie hierdie naweek (Vrydag 25 en Saterdag 26 Maart) by die SA kampioenskap in Potchefstroom verteenwoordig. By haar staan haar afrigters Jacques Potgieter (links) en Lucinda Noble. Foto:


Mila verbeter telkens

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article