Lee-Shay Appel (14) van Louwville het die gemeenskap se hulp nodig. Lee-Shay het vroeër vanjaar vir die eerste keer begin ringbal speel en het onlangs die provinsiale span gehaal. Sy is nou op pad na Pretoria vir die nasionale skole­toernooi tussen 2 en 8 Oktober. Lee-Shay het finansiële ondersteuning nodig om die R7 100 in te samel vir die toernooi. Enigeen wat kan help met ’n donasie, kan haar pa, Keegan Klaasen, by 065 663 8608 kontak.


Meisie kort hulp

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article