Sowat 15 vroue het op Saterdag 2 Julie ’n vroueoggend aangebied deur Petra Mei bygewoon. Die byeenkoms het by die Beacon-kerk in Langebaan plaasgevind. Die tema van die dag was “ ’n Vrou na God se hart”. Mei vertel dat die dag ’n sukses was en die vroue het net goeie terugvoering gegee.Foto:


Mei bring vroue in Julie byeen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article