Die meestersatleet Philip Jacobs, wat onlangs as lid van die tegniese span vir Atletiek SA se baan-en-veld-kompetisie gekies is, het op Saterdag (22 April) aan die WP-atletiekmeesters-byeenkoms deelgeneem. Hier het hy silwermedaljes in die 1 500 m sowel as die 5 000 m in die ouderdomsgroep vir 55-jariges gewen. Jacobs het die 5 000 m-wedloop in 20:12 voltooi en die 1 500 m in 05:22. Sy wonderlike prestasies volg nadat hy ses maande nie aan atletiek kon deelneem nie.Foto:


Meester wys sy slag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article