Longacres Private Skool se matriekleerders het onlangs hul amptelike uitnodigings na die matriekafskeid ontvang. Die skool bedank Eric Mouton van Mouton’s Motors vir die beskikbaarheid van sy voertuig om die aflewering te doen.Die tema vir die matriekafskeid is ’n maskerbal.Foto:


Matrieks gaan agter maskers kuier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article