Die Velddrif-rolbalklub het weer eens die voorreg gehad om die jaarlikse Eigelaar-mannedag aan te bied. Twaalf spanne het vanjaar meegeding. Die wenspan was: Hendry Eigelaar (Eigelaar-verteenwoordiger), Heini Jacobi, André Vorster, Trevor Scheepers, Marius Vorster en Appels Eigelaar (verteenwoordiger). Die klub bedank al die borge en deelnemers wat die dag moontlik gemaak het.

Mannedag by rolbalklub

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article