Dié vermoedelik gesteelde goedere en ammunisie is by Marius Engelbrecht (54) van Eendekuil gekry, waarop die polisie hom in hegtenis geneem het. Hy het Vrydag 8 Desember in die Piketberg-landdroshof verskyn op aanklagte van die onwettige besit van ammunisie en die besit van vermoedelik gesteelde goedere. Die polisie het 7 Desember, in reaksie op inligting wat deurgegee is, Engelbrecht se huis in Dahliastraat deursoek en sowat 3,074 kg koper en ammunisie in sy besit gevind.Foto: SAPD


Man vas oor ammunisie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article