’n Man (26) van Saldanha is deur die polisie aangekeer nadat perlemoen in sy besit gevind is.

Volgens kapt. Tania Helfrich, ’n polisiewoordvoerder vir die Weskus-distrik, is die man verlede Woensdagaand (2 November) op die strand met ’n sak gesien.

Die man is voorgekeer en die perlemoen is in sy besit gevind.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article