‘n 43-jarige man van Lambertsbaai is ‘n jaar nadat hy 24-jarige in sy bors

gesteek het, skuldig bevind.

Volgens kapt. Tania Helfrich, ‘n woordvoerder vir die Weskus-distrikspolisie, is Jeffrey Duna op 16 April weens die moord op Riaan Oerson tot vyftien jaar tronkstraf gevonnis. Duna het Oerson op 4 Februarie 2023 omstreeks 21:20 in Conzalversstraat met ‘n mes in die bors gesteek, waarna die slagoffer op die toneel dood is. AO Charles Bonn was die ondersoekbeampte in die saak.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article