Natasha Ruiter, ’n mondhigiënis van die Suid-Afrikaanse militêre gesondheidsdiens, het Jurie Hayes Primêr Vrydag 1 September besoek om die gr. R- tot gr. 3-leerders meer te leer oor hoe om behoorlik na hul tande om te sien. Links staan Avile Ziyange, Ruiter, Richard Hulbert en Luniko Qongqotwane. Foto:


Maak só met jou tande

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article