Die Laerskool Vredenburg bedank sers. William Brits, ’n lug­vaart­reddings­brand­weerman van die Lugmagbasis Lange­baanweg, wat die gr. R-leerders besoek het om hulle meer oor die brandweer te leer.


Lugmagman by jonges

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article