Laerskool Vredenburg het Saterdag 30 Julie ’n suksesvolle sportdag aangebied. Laerskool Saldanha, Laerskool Olifantsvallei, Laerskool Darling, Steenberg’s Cove Primêr, Hoërskool Piketberg en Hoërskool Tableview het aan die dag deelgeneem. Die skool het C-Land Foods, Bekker-plaasprodukte, Club Mykonos en al die ouers vir hul ondersteuning en bydraes bedank. Die o.8A-rugbyspan het teen Laerskool Darling gespeel.Foto: Bernadette Louw


LS Vredenburg hou sportdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article