Die Privaatskool Longacres se o.15-rugbyspelers pronk met hul amptelike rugbyklere danksy ’n borgskap van Laaiplek Hotel en HML-vervoer. Dr. Wium van der Merwe het hul rugsakke geborg.


Longacres se o.15’s uitgerus vir seges danksy borgskappe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article