Longacres Privaatskool het sy hoofleiers vir 2024 bekend gestel. Links: Vida Geldenhuys (onderhoof­meisie), Mighäel Etsebeth (hoofseun) en Danielle Meintjes (hoofmeisie). By hulle staan Edmund Barkhuysen (hoof).


Longacres kies leiers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article