Longacres-privaatskool se laerskool-gholfspan het aan die 2023- Langebaan Country Estate Mashie-liga vir laerskole deelgeneem en gewen. Die spelers is Ivan Coetzee, Dihan Olivier, Vaughan Mouers, Kyle Skinner (kaptein), Nivan Summers en Carlos Lindeque.


Longacres beste in gholf

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article