Anton Goosen, Liedjieboer “77 not out”, saam met Illimar Neitz op kitaar, kom Vrydag 11 Augustus na Die Koelkamers. Die vertoning begin om 19:00 en kaartjies kos tussen R151 en R299. Maak seker jy loop dit nie mis nie. Om te bespreek, besoek www.diekoelkamers.com.


Liedjieboer nog nie koel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article