Nette gevleg by Laaiplek-hawe
Een van die bekoorlikhede van Laaiplek is die hawegebied, onder plaaslike inwoners beter bekend as Die Bek. Dié prentjie, van vroue wat visskuite se nette herstel, is een waardeur inwoners en besoekers gereeld begroet word en die weerloosheid dog kundigheid van die visbedryf opnuut weerspieël. Lesers word genooi om hul mooi foto’s, wat in die Weskus geneem is, te stuur na weslander@novusmedia.co.za (foto’s moet minstens 1MG groot wees). Foto: Ernie Meyer

Nette gevleg by Laaiplek-hawe
Een van die bekoorlikhede van Laaiplek is die hawegebied, onder plaaslike inwoners beter bekend as Die Bek. Dié prentjie, van vroue wat visskuite se nette herstel, is een waardeur inwoners en besoekers gereeld begroet word en die weerloosheid dog kundigheid van die visbedryf opnuut weerspieël. Lesers word genooi om hul mooi foto’s, wat in die Weskus geneem is, te stuur na weslander@novusmedia.co.za (foto’s moet minstens 1MG groot wees).
Foto: Ernie Meyer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article