Lentedag is die afgelope Sondag (1 September) met helder sonskyn in die meeste streke in die provinsie, wat die afgelope paar maande deur nat weerstoestande geraak is, begin. Elsa Hanekom het dié foto Maandagaand (2 September) ná nog ’n sonskyndag in die Weskus by die Seeberg- Weskus Nasionale Park geneem. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot) wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur.Foto: Elsa Hanekom


Lentedag bring son

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article