Die Laerskool Panorama se o.13-rugbyseuns en o.12-netbalmeisies het Maandag 21 Maart ’n heerlike oggend van fiksheid en spanbou in Paternoster geniet. Die skool is baie dankbaar vir sy sportpersoneel wat altyd gewillig is om die ekstra myl vir die leerders te stap. Die skool bedank ook die leerders vir hul goeie gedrag en samewerking.


Lekker spanbou in Paternoster

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article