Die Laerskool Vredenburg se leiers vir 2023: “Die afgelope twee jaar het die wêreld baie uitdagings ervaar. Ten spyte hiervan het ons geleer dat ons veerkragtig is en dat ons sterker as ooit tevore kan wees. 2023 is ’n jaar van hoogtes! Saam kan enige groep sukses behaal. Gaan uit, loop voor en bring hoop vir almal, soos in Jo Black se lied: Ons is gemaak in hoop se naam, Ons is gemaak om uit te gaan.”


Die aanbreek van die skoolvakansie is uiteindelik hier. Dit beteken natuurlik ’n welverdiende ruskans vir alle leerders.

Met die jaar aan sy einde, deel hoofleiers en leerlingraadleiers van verskeie skole in die Weskus ’n boodskap van hoop en voorspoed en wens sterkte toe aan leerders en leiers vir 2023. Hulle kyk ook terug na 2022 en alles wat hul deurgemaak het tot waar hulle vandag is.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article