Die onderwysers en gr. 8-leerders van Diazville Primêre Skool het Woensdag 26 April swart gedra om die bewusmakingsveldtog teen boelie-afknouery te ondersteun. Die leerders wat die boelieprogram bedryf, het die opvoeders met koffie “en iets soets” bederf.Foto:


Leerkragte met koffie ‘en iets soets’ bederf

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article