Die Vredenburg-polisie in samewerking met gemeenskapswerkers en vrywilligers het leerders van Witteklip vir hul nuwe skooljaar help gereed kry. Die “Back to School”-inisiatief het Dinsdag 17 Januarie by die gemeenskapsaal in Witteklip plaasgevind. Die leerders se hare is mooi netjies gemaak en hulle het ook skoolbenodigdhede ontvang.


Leerders vir die skooljaar opgetof en toegerus

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article