Die gr. 12-groep van die Hoërskool Velddrif het op Vrydag 12 April na hul voorgeskrewe drama vir Engels, My Children, My Africa! in die Kunstekaap-teater in Kaapstad gaan kyk. Leerders het dit as ’n belowende en leersame ervaring beskryf. ’n Dankie gaan aan Ray van Rooy, die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit, vir die borg van die vervoer.


Leerders na Kunstekaap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article