Die Hoërskool Porterville is trots op sy leerders wat aan die eisteddfod deelgeneem het. Die 104 leerders het in verskeie kategorieë deelgeneem. Daar was nege pryswenners, 35 cum laude, 53 goud, 36 silwer en 18 brons.


Leerders maak skoonskip

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article