Drie gr. R-leerders aan Steenberg’s Cove Primêr het Donderdag 4 Augustus aan die Wes-Boland-eisteddfod in Darling deelge­neem. Hulle het vir Afrikaanse Huistaal voordrag ingeskryf en al drie het goud verwerf. Emma Mentoor, Atania Magerman en Kiana Chirwa is trots op hul prestasies.


Leerders is goud werd

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article